Sielkunde

Die Griekse hoofletter psi word dikwels gebruik om die woord of studie van die sielkunde voor te stel.

Sielkunde oftewel psigologie is die studie van die innerlike lewe en gedrag. Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens (of dier) bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n wetenskap waarvan Sigmund Freud die stigter was, kan 'n mens dit verder terug in die geskiedenis vind in die debatte tussen filosowe soos John Locke en Immanuel Kant.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search